Grace Community Bible Church

Fisantekraal Kaapstad

Christus die Hoop vir Ons Gemeenskap daar is Hoop vir almal


Ons is n Gemeenskaplike Bediening waar almal welkom is en waar almal se Hoop Herstel en geloof gebou word deur die werking van die Heilige Gees en die Woord.Christus is die Hoop vir Ons as Gemeenskap en Nasie.

Ek is Pastoor/Apostel Emile Jonkers met my vennoot in die bediening Clarissa en het albei Ons toegewy aan die Gawe en Roeping waarmee Christus Ons toegerus het om te dien as Herders vir die bediening en gemeenskap waar ons bly.Ons Glo in bekering en die doop en dat daar Redding is vir alle mense.




I BUILT MY SITE FOR FREE USING